Grade 12 - Afrikaans

Afrikaans as Eerste Addisionele Taal gaan van die standpunt uit dat leerders nie noodwendig enige kennis van die taal het wanneer hulle begin skoolgaan nie. In die Senior Fase probeer ons on om leerders wat steeds nie goed is in hul addisionele taal te ondersteun en om terselfdertyd ’n kurrikulum te voorsien wat leerders in staat stel om aan die vereiste standaard van Graad 12 te voldoen.

Afrikaans as First Additional Language assumes that learners do not necessarily have any knowledge of the language when they arrive at school. The Senior Phase tries to support learners who still cannot communicate well in their additional language while at the same time providing a curriculum that enables learners to meet the standards required in Grade 12.